No Image Caption

Eerste inskrywings ontvang!

Gerine Hoff
Raymond en Priscilla Apollus is die eerste paartjie wat ingeskryf het vir die Checkers Bruidspaar van die jaar-kompetisie. Paartjies wat tussen 1 Maart 2022 en 28 Februarie 2023 getroud is, kan tot 1 Augustus vir deelname inskryf. Die finaal vind op 30 September by Maerua Mall plaas. Hou die koerant dop vir inskrywings, of kontak [email protected] vir meer inligting.

Kommentaar

Republikein 2025-05-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer