Die pianis met die X-faktor
Die pianis met die X-faktor
Die befaamde pianis Charl du Plessis wat in Februarie sy buiging in Windhoek maak, het die verhoog met verskeie vooraanstaande musikante gedeel en saam met Suid-Afrika se mees gesogte orkeste waaronder die Johannesburg en Kaapstad Filharmoniese Orkes opgetree.
Henriette LamprechtHy was die eerste pianis ooit wat op Tafelberg opgetree het en het roem verwerf as die jongste pianis in Afrika wat in 2010 as ’n Steinway-kunstenaar aangewys
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie