Die man met die fluweelstem

Van Leonard Cohen tot Koos du Plessis
Mathys Roets tree as deel van die FNB Windhoek Woordfees se skemerkonserte, Sondae in September, volgende Sondag in Droombos se tuin op.
Henriette Lamprecht
In 1989 begin hy in winkelsentrums met sy kitaar liedjies vir fooitjies sing. In 1996 maak hy sy professionele buiging op die verhoog by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK)
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer