Die kreef lóóp op Lüderitz
Die immergewilde jaarlikse Lüderitz Kreeffees het Saterdag by die dorp se sportstadion plaasgevind en natuurlik was kreef die hoofdis op die spyskaart. Otis Finck van Aitsa!-faam het saamgekuier en die feesgangers en al die verrigtinge op sy kamera vasgelê.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie