Die Boekrak
In Tobie, die biografie (met outobiografiese neigings), gesels die akteur Tobie Cronjé in eenvoud – hoewel soms diep filosofies oor sy menswees en loopbaan. Verskillende onderhoude met Tobie oor die afgelope vier jaar is deur sy vriend en mede-akteur Chris Vorster geredigeer om Tobie sover moontlik – veral wanneer hy oor sy kinderjare gesels – direk aan te haal. Hier en daar voeg Chris konteks deur akteurs, vriende of familie se wyshede by, maar die inhoud en geselstrant is ten volle Tobias Jurgens Cronjé.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie