Bloublommetjieskloof se Maggie
Ekspressionisme
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Maggie Laubser word oor die algemeen saam met die gevierde Irma Stern beskou as die kunstenaars wat ekspressionisme aan die buurland bekend gestel het.
Gebore op 14 April 1886 op die familieplaas Bloublommetjieskloof naby Malmesbury in die Wes-Kaap was sy aanvanklik bestem om as die oudste van ses kinders die leisels eendag by haa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie