Biltongfees het iets vir elke smaak
Kaartjies is nou beskikbaar
Vir die smulpape is daar varsgebakte produkte soos koekies, beskuit en brood en tuisgemaakte lekkernye soos souse, jogurtballetjies en ingelegde olywe.
Hoewel feesgangers elke jaar na topklas-musiek en hope ander vermaak by die Biltongfees uitsien, is die hart en siel van dié gebeurtenis die stalletjies met hope smullekker bilton
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie