ATKV-Crescendo wink vir Namibië
Plaaslike kletsrymer soek nuwe talent
'n Plaaslike musikant is voortaan op soek na die room van plaaslike ontluikende musici vir die ATKV-Crescendo-kompetisie.
Die kletsrymer van Walvisbaai, Ixa, gaan voortaan sy talente aan die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) verleen as talentsoeker vir dié organisasie se Crescendo-kompetis
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie