Andriëtte kom kuier

Tree eerskomende Vrydag op
Nadat Andriëtte vir die afgelope 15 jaar by 'n Suid-Afrikaanse platemaatskappy geteken is, is sy nou 'n trotse, onafhanklike kunstenaar.
Die Suid-Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman kuier in Windhoek, met ’n optrede Vrydagaand by die Gereformeerde Kerk Windhoek-Suid.Nadat sy in 2007 as die naaswenner in die Idol
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer