Van krielhaantjie tot inkoejawel

\'Taal bly nooit dieselfde nie\'
Deur 'n woord te borg of te koop werk jy mee aan die dokumentering van die Afrikaanse taal in sy wydste omvang.
Henriette Lamprecht
Pollevink. Appelliefie. Koemelaat. Liewenheersbesie. Dis ‘n paar van my gunstelingwoorde in Afrikaans wat prentjies in jou kop tower wanneer jy dit van jou tong rol. Dan is daar
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer