5771@52352_REPU_29-12-2025_p01 (2) blurred
5771@52352_REPU_29-12-2025_p01 (2) blurred

Van krielhaantjie tot inkoejawel

Henriette Lamprecht
Pollevink. Appelliefie. Koemelaat. Liewenheersbesie. Dis ‘n paar van my gunstelingwoorde in Afrikaans wat prentjies in jou kop tower wanneer jy dit van jou tong rol. As jy lief is vir Afrikaans, lees hoe jy van krielhaantjie en inkoejawel as woord kan borg as deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg ’n Woord-projek. https://heyzine.com/flip-book/1fa4704b04.html

Kommentaar

Republikein 2026-08-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer