Euro-rolprentfees skop volgende week af

Fokus op kruiskulturele bande
'n Kursus in videoproduksie word vanjaar bygewerk en word op Keetmanshoop aangebied.
Die Europese Rolprentfees wat jaarliks in Namibië gehou word, is Dinsdag in die hoofstad van stapel gestuur. Die fees word aangebied deur die afvaardiging van die Europese Unie (E
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer