Pas In: Windhoek munisipaliteit waarskuwing
Stad Windhoek waarsku van boewe wat voorgee hulle kan verhoed dat dienste afgesny word as inwoners die munisipaliteit skuld. Volgend Windhoek se munisipaliteit is daar niemand van buite aangestel om so ’n diens te bied nie. Windhoek munisipaliteit dring aan dat alle betaling by munisipale kantore gedoen moet word, en nooit op straat nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie