PAS IN: Ekonomiese groei stadiger op 3,7% in 2de kwartaal
Die groei van die ware bruto binnelandse produk (BBP) het vertraag na 3,7% gedurende die tweede kwartaal, in vergelyking met die 8,5% wat in die ooreenstemmende kwartaal van 2022 aangeteken is, volgens die Namibië Statistiekagentskap (NSA).
Dit word hoofsaaklik toegeskryf aan die konstruksie-, landbou- en bosbousektor.
Die ware BBP is in die tweede kwartaal op N$38 8 miljard beraam - 'n toename in vergelyking met die N$37,4 miljard wat in die tweede kwartaal van 2022 aangeteken is.
Intussen is die ekonomiese groei vir die eerste kwartaal van 2023 opwaarts aangepas - van 5% na 5,3%.
#MarketWatch Online #NMHNews

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie