Vandag is D-dag!

Gerine Hoff
Inskrywings vir Checkers se opwindende Bruidspaar van die Jaar-kompetisie sluit vandag om 12:00. Paartjies wat tussen 1 Maart 2022 en 28 Februarie 2023 getroud is, kan tot dan vir inskryf. Die finaal vind op 30 September by Maerua Mall-inkoopsentrum plaas. Vir inskrywingsvorms en meer inligting, kontak [email protected]. Hier is Genieva en Berauldt Resandt op hul mooiste dag.

Kommentaar

Republikein 2025-05-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer