Namibian Flag
Namibian Flag

#UniteNamibia34-wenners aangekondig!

Gerine Hoff
Ons bedank almal wat hulle positiewe en inspirerende boodskappe gedeel het vir die Onafhanklikheidsprojek #UniteNamibia34, gedryf deur Capricorn Group en Namibia Media Holdings.

Dit was nie maklik om die toptien-boodskappe te kies nie, maar na deeglike oorweging is die wenners geïdentifiseer. Ons het hulle reeds gekontak en elkeen het N$1 000 gewen.

Baie geluk aan die volgende mense:

Immanuel Uahengo

Taimi D Nekomba

Theophilia Lipumbu

Katrina Shilemba

Clariza Julius

Loide Hefingo

Johanna Uusiku

David Anghuwo

Erastus Lileka

Teofilus Ashimbanga

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer