Stuur nou jou video
Inskrywings is tans oop vir Kletskompas, Republikein se geselsprogram, se nuwe videokompetisie.
Uitdunrondtes vir die aanwysing van die eerste maandelikse wenners begin in November. Soos in 2021 is die afdelings “Ons land, ons natuur” en “Mense, hul diere en dinge”.
Die redaksie sal in elke kategorie drie weeklikse finaliste aanwys, waarna ’n eksterne paneel die maand se wenners sal kies.
Maandelikse wenners in elke afdeling ontvang N$1 000, met N$500 en N$250 vir die tweede en derde plekke.
Jy kan nou in ’n kits jou video via WhatsApp stuur.
Gaan na q.my.na/jp1v op jou selfoon of rekenaar en druk bloot die stuur-knoppie. Die woord “lesersvideo” is reeds outomaties as boodskap op WhatsApp ingevoer.
Volg dan die keuses en instruksies in die kieslyste wat jy terug sal ontvang.
Laat waai!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie