Wynand Saayman Ben Beeshond en dors skilpad
Wynand Saayman Ben Beeshond en dors skilpad

Skillie soek (ook) 'n slukkie

Kristien Kruger
Wynand Saayman het dié foto van Ben die beeshond en 'n dors skilpad geneem wat saam hul dors les en stap weg met vandeesweek se wenprys van N$1 000 in Republikein se weeklikse fotokompetisie.

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer