Mej. Namibië: Hier is die tien finaliste
Die Mej. Namibië Organisasie (MNO) het Saterdagaand tydens 'n glansgeleentheid by Droombos buite Windhoek die name van die tien finaliste bekendgemaak wat om vanjaar as die land se mooiste nooi aangewys te word. Die kroningsgeleentheid sal in Julie plaasvind.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie