Liefde, sjarme seëvier
Heinowieze en Crestwill Izaaks van Windhoek is gisteraand as Republikein se Bruidspaar van die Jaar 2026 by die Creative.Sport.Tourism (CST) Expo by die Hage Geingob-rugbystadion aangewys. Gift en Setson Nghishidimbwa is die naaswenners terwyl Monya en JP Geldenhuys in die derde plek is. Foto’s Otis Daniels en Iréne-Mari van der Walt


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie