Gevalle van bilharzia neem toe in Namibië
Siekte word veroorsaak deur slakwurms
Diegene wat die risiko loop om bilharzia op te doen, is mense wat roetine huishoudelike pligte verrig, kinders wat saam speel of in besmette water swem.
Jemima BeukesDie ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het 173 bevestigde gevalle van skistosomiase, beter bekend as bilharzia, in die Kavango-Wesstreek aangemeld, met
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie