Bruidspare: Top-30 aangekondig
Vandag is dié dag! Lede van die publiek, vriende en familie kan van vandag af vir hul gunstelingpaartjies stem wat na die volgende ronde van Republikein se gewilde Bruidspaar van die Jaar-kompetisie deurgedring het. Jou stem sal die top-10-bruidspare bepaal, waaruit die wenpaartjie tydens ’n glansgeleentheid in September aangekondig sal word. Sien bl. 6 en 7 van vandag se uitgawe om die paartjies te ontmoet en uit te vind hoe om te stem. Hier is Anita en Jerigo Gawanab op hul spesiale dag. Foto verskaf


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie