Bruidspare: Die tyd raak min!

Gerine Hoff
Die Checkers Bruidspaar van die Jaar-kompetisie is in volle swang, met paartjies wat tussen 1 Maart 2022 en 28 Februarie 2023 getroud is, wat tot 1 Augustus kan inskryf. Die finaal vind op 30 September by Maerua Mall-inkoopsentrum plaas. Kontak [email protected] vir meer inligting en die inskrywingsvorm. Hier is Renate en Leon Keet op hul troudag.

Kommentaar

Republikein 2025-05-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer