Namibiese stemme, universele taal
“Ladies First – Namiban voices, global language” was die tema van Internasionale Jazzdag in Windhoek op 30 April 2026, aangebied by die Franco-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) onder leiding van Unesco Namibia en die Herbie Hancock Institute of Jazz. Internasionale Jazzdag, verklaar deur UNESCO in 2011, vier jazz as ’n universele taal van vrede, vryheid en kulturele uitruiling wat mense oor grense heen verbind.
FOTO UNESCO NAMIBIë/FACEBOOK


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie