KUNSSINNIG
FOTO 1: Lize Ehlers by die Namibiese Film-en Teatertoekennings wat verlede Saterdag by die Nasionale Teater van Namibië plaasgevind. Ehlers se uitrusting en stilering is gedoen deur ’n goeie vriendin wat op Instagram as makeiteazzea bekend staan. FOTO IRENE-MARIE VAN DER WALT
FOTO 2: Skrywers en gaste kom in Walvisbaai bymekaar vir die bekendstelling van Dear You, ’n boek deur Lindi van Loggenberg en tien mede-outeurs, wat rou verhale van vroeggeboortes, babaverlies, genesing en hoop deel. Van links is Carl van Loggenberg en Lindi van Loggenberg FOTO LEANDREA MOUERS


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie