Photo Caption
Photo Caption

Kollig-kalender

-

VANDAG

– 18:00 – In hierdie maand se uitgawe van Acoustic Friday, tree Lioness by die Franko-Namibiese Kultuursentrum op.

– 19:00 – Die Windhoek Oktoberfest vind tot laataand by SKW in die hoofstad plaas. Die pret gaan môre vanaf 12:00 voort.


MôRE

– 06:00 – Every step matters – die Pink4Cancer-pretloop begin en eindig by Mediclinic in Windhoek.

– 08:00 – ’n TEDx-sessie vind tot 12:00 by Unam se Hage Geingob-kampus plaas.

– 14:00 – Soulection – met ’n verskeidenheid van musiek en vermaak – vind by die Rehoboth-stadion plaas.

– 17:30 – Halloween word by Sound Garden in Swakopmund gevier.

– 17:30 – The Woki Legacy – ’n aand van Afro-jazz vind by Vinyl’s Music Café in die hoofstad plaas.


Kommentaar

Republikein 2026-11-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer