Photo Caption
Photo Caption

Kollig-kalender

-

TANS AAN DIE GANG

• 17:45 – On Beat Musiekskool se konsertweek hou tot môre in die NG Kerk Eros aan. Vanaand is klawerbord en klavier aan die beurt en môre is dit die finale gesamentlik vertoning. Kaartjies: Vanaf N$50.

• 18:30 – Windhoek Gymnasium se revue – The Secret Chest – word tot Saterdag in die Nasionale Teater aangebied. Kaartjies: Vanaf N$250.


VANDAG

• 13:30 – Antutulele – ’n Ensemble-opvoering by die Unam Space Theatre.

• 17:00 – Elvis Blue tree by die Walvisfees by WBPS se sportgronde op.

 

MôRE

• 08:00 – Ricky’s Custom Car Showfest 2K26 by WHS se Vegkop-stadion.

• 08:00 – Die Sanlam Allianz Hats & Roses-geleentheid ten bate van die Kankervereniging vind by die Mercure Hotel in Windhoek plaas.

• 10:00 – Otjiwarongo-klavierfees by die Mokati-stadion. Kaartjies: Vanaf N$50.

• 11:30 – Women4Women-middagete met skrywer, filantroop en entrepreneur Rauna Kahenga by die Koi Experience. Kaartjies: Vanaf N$350.

• 18:00 – Die Namibië Gospeltoekennings vind by Unam se Hage Geingob-ouditorium plaas. Kaartjies: Vanaf N$200.

 

SONDAG 4 OKTOBER

• 12:00 – Soak & Sound Soul Sunday by die Pequena Lounge in Windhoek.

Kommentaar

Republikein 2026-10-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer