Kollig-kalender
VANDAG
• 16:30 – Good Food & Wine Experience met Lize Ehlers by Zest in Windhoek.
• 19:00 – Die Anchen Wille Dance Academy bied Disney on Stage in die Nasionale Teater aan, asook ’n Saterdagvertoning om 10:00 en om 19:00. Kaartjies: N$220.
MôRE
• 14:00 – Erongo Kultuur- en Musiekfees, met ’n wye verskeidenheid platejoggies en kunstenaars by die Kuisebmond-stadion. Kaartjies: Vanaf N$100
• 14:30 – Yoga Nidra & Sound Journey by Sandalwood Studio in Swakopmund.
• 16:00 – Glow & Roll neon-rolskaats by Skaters Paradise in Windhoek.
• 17:00 – Meat, Wine & Chill – ’n ontspanne buiteluggeleentheid wat heerlike kos, gehaltewyn, goeie musiek en ’n lekker sosiale atmosfeer byeenbring by Wanderers in Pionierspark, Windhoek. Kaartjies: Vanaf N$100.
Sondag 27 September
• 10:00 – GingerMe bied ’n laat ontbyt by La Leona Mexikaanse restaurant in Windhoek aan. Kaartjies: Van N$100.
• 18:30 – Die FNB Windhoek Woordfees bied van Koos tot Karin aan, met Vaughn Ahrens, Shannon Grace, Rias Oberhozer, Sanet Lambrechts en Sophia Jeserscheck, by Droombos. Kaartjies: Van N$150.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie