Foto Pexel
Foto Pexel

Kollig-kalender

Annemarie du Toit

VANDAG

Geleentheid: Hollard Affie-fees

Tyd: 17:30

Venue: Wanderers-sportgronde

Toegang: Volwassenes N$150 en leerlinge N$100

Kaartjies: www.kudukey.com

Beskrywing: Dis ’n aand van musiek, kuier en gesinsvriendelike vermaak, met onder meer ’Droomsindroom, John Rock Prophet en Stefan Ludik wat die verhoog aan die brand gaan sing.


MôRE

Geleentheid: Authors Cafe

Tyd: 08:30

Venue: Creative Industry Institute Africa, Windhoek

Toegang: N$220

Kaartjies: webtickets.com.na

Beskrywing: ’n Insiggewende platform vir nuwe en gevestigde skrywers wat die reis van manuskrip tot die mark verken. Die program ontrafel die realiteite van self-, hibriede en tradisionele uitgewers, beklemtoon die moontlikhede van druk-op-aanvraag en stel die denkwyse van ’n outeur-entrepreneur bekend. Dit skep ook die geleentheid om met medeskrywers, uitgewers en diensverskaffers in die bedryf te skakel.

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer