KKNK baan die weg vir nuwe feeste

Van verhoogproduksies tot volledige ervarings – hoe die feeslandskap besig is om te verander
Die KKNK wys hoe moderne feeste wegbeweeg van enkelvoudige aanbiedings na geïntegreerde ervarings wat nuwe inisiatiewe soos Namibië se C(reative)S(port)T(tourism) Ekspo beïnvloed.
Sharnay Botha
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in Oudtshoorn is die afgelope drie dekades sinoniem met Afrikaanse kuns, kultuur en teater. Vir feesgangers is dit ’n duidelike v
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer