Intieme Sondag in September met Mathys Roets

--
--
Iréne-Mari van der Walt

Die FNB Windhoek Woordfees het Sondag hul Sondae in September-reeks afgeskop met die legendariese sanger Mathys Roets (inlas) wat by Droombos ’n intieme vertoning gelewer het met sy eie gewilde liedjies verweef met klassieke treffers. Anna Davel is komende Sondag 20 September by Droombos te sien voor die reeks met ’n verskeidenheid plaaslike kunstenaars op 27 September afsluit. Kaartjies vir die FNB Windhoek Woordfees se Sondae in September is beskikbaar by www.webtickets.com.na. Foto’s Iréne-Mari van der Walt

Kommentaar

Republikein 2026-11-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer