Photo Caption
Photo Caption

Die Boekrak

No Byline

In die Roofdier deur Marie Lotz word vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria koelbloedig met hul eie jaggewere vermoor. Kaptein Alek Strauss, ’n lid van die Fiskale se spesiale ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie en met elke grumoord word die moordenaar slinkser. ’n Senutergende krimi-debuut wat die bloedige donker onder ’n blink oppervlak onthul.

Kommentaar

Republikein 2026-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer