Vroeg ryp, vroeg vrot

Alkoholmisbruik onder minderjariges in Windhoek
Ondanks streng wetgewing en veiligheidsbeleide, waarsku bronne en ooggetuies dat kinders onder die ouderdom van 18 steeds maklik toegang tot klubs en kroeë kry.
Annemarie du Toit
Windhoek se naglewe is vir baie jongmense ’n aantrekkingskrag, maar volgens verskeie bronne lê daar ’n toenemende risiko verbonde aan die misbruik van drank deur minderjariges
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer