Jeug kry nóg hulp om besighede te begin

Byna N$15 miljoen se lenings tot dusver goedgekeur
Die Ontwikkelingsbank van Namibië (DBN) oorweeg tans 40 bykomende aansoeke terwyl uitbetalings voor die einde van die maand verwag word.
Augetto Graig
Die Nasionale Jeugontwikkelingsfonds brei verder uit, met die goedkeuring van byna N$15 miljoen in lenings vir jeuggeleide besighede teen verlede Vrydag. In ’n mediaverklari
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer