’n Gedeelde strewe na vryheid
Oekraïne vier 34ste jaar van onafhanklikheid
Oekraïne het Sondag 34 jaar van onafhanklikheid gevier te midde van 'n verwoestende oorlog wat reeds meer as drie jaar duur, nadat Rusland dié land in Februarie 2022 binnegeval het. 'n Oekraïense fotograaf vertel van haar tuisland se veerkragtigheid te midde van hartverskeurende omstandighede.
Die oorlog in Oekraïne raak die hele wêreld, sê Olga Nesterenko, ’n fotograaf van Zaporizjzja wat ’n holte vir haar voet in Swakopmund gevind het en dié kusdorp as haar twe
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie