Wêrelderfenisdossier bou interne kapasiteit

Sperdatum vir aansoek 1 Februarie
NHC bewillig meer as N$1,4 miljoen om plaaslike vaardighede te versterk.
Augetto Graig
Die Nasionale Erfenisraad (NHC) se aansoek by die Verenigde Nasies (VN) se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) vir Wêrelderfenisstatus vir die Brandberg
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer