VSA gereed met nuwe strategie vir Afrika
Wil met China, Rusland om invloed meeding
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken, is op besoek aan Afrika en sal na verwagting die VSA se nuwe strategie vir die vasteland bekend maak.
Die Biden-administrasie is gereed om sy nuwe strategie vir Afrika te onthul wat daarop gemik is om Amerikaanse betrokkenheid oraloor die vasteland te laat herleef en om met geopoli
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie