VN-dag wêreldwyd gevier
Nuwe samewerkingsraamwerk bekend gestel
Doeltreffende bestuur en openbare dienslewering is die eerste pilaar waarop die nuwe raamwerk steun, gevolg deur ekonomiese herstel, transformasie en veerkragtigheid, sê die VN se koördineerder in Namibië.
Verenigde Nasies (VN)-dag is Donderdag wêreldwyd herdenk. In Windhoek is dit by die UN Plaza in Katutura gevier saam met die aanbieding van die volhoubare raamwerk vir ontwikkelin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie