VK dreig Namibië met visumverbod

'Speel saam, óf. . .'
Die voorgestelde maatreëls sal die VK toelaat om visumuitreiking aan burgers van Namibië, Angola en die Demokratiese Republiek die Kongo op te skort indien hul regerings weier om samewerking oor deportasies te verbeter.
Ellanie Smit
Die Britse minister van binnelandse sake, Shabana Mahmood, het gewaarsku dat die Verenigde Koninkryk (VK) visums vir Namibiese burgers – insluitend staatsamptenare, sakelui en an
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer