Visums nou ’n vereiste vir besoeke aan VK
Namibië oorweeg soortgelyke maatreëls vir Britte
Volgens die Britse hoë kommissaris kan die besluit om visumbeheer te implementeer, toegeskryf word aan die beduidende toename in die aantal asielsaansoeke deur Namibiërs by die Britse grens sedert 2016.
Elizabeth Joseph – Namibië oorweeg wederkerige maatreëls vir burgers van die Verenigde Koninkryk (VK) wat die land besoek na Woensdag se aankondiging dat Namibiërs voortaan vi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie