Veldbrande saai verwoesting in Suid-Europa
Veldbrande wat deur brandstigters of donderstorms in Suid-Europa veroorsaak is en deur 'n hittegolf en sterk winde aangevuur word, het gister steeds in Frankryk, Spanje, Albanië, Portugal en Griekeland gewoed en huise, plase en fabrieke afgebrand. Duisende inwoners en toeriste is gedwing om te ontruim. Helikopters is in Tarifa in suidelike Spanje ingespan om die brande te blus. Foto Deutsche Welle


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie