Trofeejag in gedrang

Voorgestelde wet soos ‘herkolonisering van Afrika’
Belanghebbendes in die Kaza-gebied het 'n ope brief aan die Britse regering gerig oor 'n voorgestelde invoerverbod op jagtrofeë wat tans oorweeg word.
Yandi Du Plessis
Ellanie Smit - Gemeenskappe binne die Kavango-Zambezi-oorgrensbewaringsgebied (Kaza) sê planne om die invoer van jagtrofeë na die Verenigde Koninkryk te verbied voel soos nog ’
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer