Russiese grootkoppe op pad

Wedersydse ekonomiese samewerking
Die Namibiese minister van internasionale betrekkinge en handel het tydens haar besoek aan Moskou met haar Russiese eweknie Sergey Lavrov, gesprekke gevoer.
Augetto Graig
Die minister van internasionale betrekkinge en handel, Selma Ashipala-Musavyi, sê sy sien uit daarna om haar Russiese eweknie Sergey Lavrov, asook adjunk- eerste minister Yury Tru
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer