Repatriasie begin vir vier gestrandes in Mianmar

Web van mensehandel
Voorheen bekend as Birma, het die land in Suidoos-Asië veral sedert 2021 'n teelaarde vir georganiseerde misdaad geword nadat die weermag 'n staatsgreep uitgevoer het.
Hoofredaksie
Die regering het die repatriasieproses van vier Namibiërs begin wat in Mianmar gestrand was nadat hulle na die land in Suidoos-Asië gereis het ná beloftes van winsgewende werk,
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer