Oekraïne: Voedselpryse sal opgeblaasde dam vóél

Meer as 60% van oeste reeds verlore
Ná die onlangse opblaas van die Kakhovskadam in die Dniprorivier, kan globale voedselsekuriteit 'n uitklophou toegedien word.
Elvira Hattingh
Nuusredaksie – Terwyl minstens 600 000 hektaar vrugbare landbougrond in hoogs besoedelde water versuip, kan graanoeste in die Oekraïne vanjaar met nog 30% daal. Dit sal meebring
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer