Namibië weier om EU-ooreenkoms te onderteken
Minister sit redes uiteen
Die regering het reeds in 2021 sy probleme rondom die wettigheid van die vennootskap, en sy vrese dat dit die Grondwet weerspreek, onder die EU se aandag gebring.
Nuusredaksie - Namibië gaan nie in sy huidige vorm ’n nuwe vennootskapsooreenkoms met die Europese Unie (EU) onderteken nie omdat baie van die bepalings die Namibiese Grondwet w
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie