’n Stad wat aanhou asemhaal

Rustigheid te midde van chaos
Terwyl missiele en hommeltuie opslae oor die Midde-Ooste haal, beskryf inwoners van Dubai ’n stad waar die alledaagse lewe steeds voortgaan.
Annemarie du Toit
Die oggendson hang oor die water by Dubai Creek. Families stap langs die promenade, kinders hardloop tussen die bankies en die stad se bekende stadsilhoeët blink in die verte.&nbs
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer