‘Inval kan tot enorme oorlog in Europa lei’

Rusland loods 'n lug- en grondaanval op Oekraïne
Die Europese Unie het gister gewaarsku "ongekende isolasie" wag op Rusland ná sy inval vroeg gisteroggend in Oekraïne.
Ronelle Rademeyer
Rusland se pres. Wladimir Poetin het in die nagtelike ure gisteroggend 'n lug- en grondaanval op Oekraïne geloods, wat inwoners gedwing het om vir hul lewe te vlug en waarin
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer