Geingob woon Brics-beraad by
President lewer verskeie toesprake
Pres. Hage Geingob beplan om tydens sy besoek met China se president te vergader, asook met die president van Indonesië en Mauritius se eerste minister, sê die president se kantoor.
Die Namibiese president het gistermiddag na Suid-Afrika gevlieg om aan die Brics-Afrika-beraad en die Brics-plus-geleentheid wat tot vandag in Johannesburg voortduur, deel te neem.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie