Duisende dollars vir Amerikaanse visum
Tot N$250 000 vir toeriste, sakereisigers
Die vereistes vorm deel van 'n loodsprogram wat daarop gemik is om as afskrikmiddel te dien vir diegene wat hul visums oorskry.
Namibiërs wat beplan om die Verenigde State van Amerika (VSA) volgende jaar te besoek, kan maar solank tot N$250 000 begroot vir die voorreg. Dit nadat die Amerikaanse regering on
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie